Hoe kan ons wegkom van die huidige manier van regering- Suid Afrika
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 2657
‘n Chirurg en sy seun ry in hulle motor en maak ‘n ongeluk. Die chirurg sterf maar die seun word na ‘n hospitaal geneem.





‘n Chirurg en sy seun ry in hulle motor en maak ‘n ongeluk. Die chirurg sterf maar die seun word na ‘n hospitaal geneem.





Suid-Afrika se Grondwet is in vele opsigte nutteloos, en dit word weerspieël in die haglike staatkundige, sosiale- en ekonomiese doodloopstrate waarin die land verkeer.





Baie het verander in die afgelope 30 jaar wat koperasies betref in Suid Afrika- Meeste van die korporasies wat gestig was deur Landbouers is nou maatskappye wat suksesvol handeldryf in byna alle fassette van boerdery.





Met die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog (WO2) was die Verenigde State van Amerika ‘n buitestaander, maar is met die aanval op Pearl Harbour tot optrede en deelname gedwing.





Gedurende die agtiende- en negentiende eeu (+_1760-1880) is boerdery aktiwiteite in Skotland gekenmerk deur die “Crofting” stelsel, waar ‘n Skot wat nie sterk genoeg was om selfstandig grond te bekom en te bewerk nie, met sy gesin op ‘n boer se plaas kon bly teen vergoeding vir dienste wat hy kon lewer, asook die voorreg om op klein skaal sy eie boerdery te bedryf.





Die regering van Suid Afrika het totaal en al misluk in feitlik alles wat hulle nog aangepak het en wil nou die verantwoordelike Suid Afrikaners saam met die onverantwoordelike Suid Afrikaners straf.
![]()
![]()