Verbruikers kan uitsien na uitsonderlike wyne van Suid-Afrika se 2020-wyndruifoes, danksy gunstige weerstoestande regdeur die seisoen. Dít volgens die Suid-Afrikaanse wynbedryf se jaarlikse Wynoesverslag 2020.
Toekoms van Vleis
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 3107
Kleintyd het ek vas geglo my ma is heldersiende.
Nog nooit het 'n pandemie die wereld en sy mense so platgeslaan in die 20 ste eeu, soos die Covid 19 nie- Die wereld het reeds verander- en of die mens gaan aanpas by die nuwe denke en leefwyse gaan ons moet sien.- En daar is eintlik nie 'n ander keuse nie.
"LOCKDOWN" - Dit verwoes die ekonomie verder en ook gesonde mense se lewens.
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 4890
Dink 'n biejie vir jouself- 'n paar weke terug en stel jou voor dat iemand die volgende vir jou sê: binne 'n maand sal skole gesluit wees.
En so bring hierdie virus genaamd Covid 19 byna die hele wereld tot stilstand en sien mens hoe paniek en vrees meeste van die wereld se inwoners pak. Vrees en paniek wat hulle soos troppe skape in 'n rigting stuur.
So het die veelbesproke Corona virus of Covid 19 ook in Suid Afrika beland en nie net Suid Afrika verder omgekrap nie , maar ook wereldmarkte het onder die virus deurgeloop.


