Kan dié plant die planeet red, of is dit maar net ’n spekskiet-boom?
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 5560
SPEKBOME is deesdae die ster van die internasionale klimaatsverandering-show. Dis die Greta Thunberg van die plantwêreld en word voorgehou as die eenstop-antwoord op ons koolstofprobleme.


