Ons lewe in die jaar 2021- en nog steeds glo die meeste mense dat die mediese wetenskap korrek is, en kanker volledig kan genees met al hulle vernietegende metodes van chemoterapie en bestraling en verwydering van kanker met 'n operasie -





Ons lewe in die jaar 2021- en nog steeds glo die meeste mense dat die mediese wetenskap korrek is, en kanker volledig kan genees met al hulle vernietegende metodes van chemoterapie en bestraling en verwydering van kanker met 'n operasie -





DIE miljoene Suid-Afrikaners wat die intense frustrasie oor die land se onbeholpe, chaotiese pogings tot grondhervorming deel, sou waarskynlik taamlik schadenfreude gevoel het oor wat in Augustus 2019 in Hof 19 van Kaapstad se grondeisehof afgespeel het.





In ‘n verslag deur Dr Indur Goklany (sien verwysieng hieronder), wie ‘n stigterslid van die Internasionale Paneel oor Klimaatsverandering (“IPCC”) was, bevraagteken hy die invloede wat ons huidiglik sien en ervaar en toeskryf aan klimaatsverandering.





Daagliks sien elke inwoner van Suid Afrika, wat nog in waardestelsels glo en dit toepas in hy/sy lewe, hoe dit verbrokkel in Suid Afrika en verder aangejaag word deur sekere sogenaamde gewilde, Radio.Televisie en ander media kanale en die sosiale media wat alles in hulle vermoee doen om "banaal" anders te wees en totaal en al wegbreek van tradisionele gesonde menslike waardes.





Nadat die tropiese storm Guambe oor die naweek suidooswaarts oor die Indiese Oseaan verdwyn het, begin tropiese vog weer oor die sentrale en westelike dele van Suider-Afrika, soos Botswana en Namibië, uitbrei.





Dit is belangrik om die verband tussen Jan se aankoms en die huidige politieke- en ekonomiese ellendes te verstaan ten einde emosionele, irrasionele en self rassistiese beskuldigings in perspektief te sien.
![]()
![]()