Suid Afrikaanse landbouers moet bouers en Welvaartskeppers bly.
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 3730
Suid Afrika se landbouers het die week wat verby is weereens bewys dat hulle kan saamstaan en ondersteuning aan mekaar kan bied. Duisende boere het saamgetrek in Senekal 'n dorpie in die Oos Vrystaat van Suid Afrika.


